Header image  
"a picture says more than a thousand words"  
line decor
  
line decor
 
 
 
 

 
 
WELKOM....

Ons deel graag ons herinneringe.... deur foto's.

Wat is beter as om saam met vriende te kuier en lag oor die lewe en die dinge van die lewe. Saam te filosofeer en soms nooit by 'n konklusie te kom nie! Gewoonlik gepaardgande met heerlike kos en goeie wyn......

 
 

 

Willem se
"Veni, Vedi, ......."

Anneline se
"Love is frienship set to music".

Gedagte...
" 'n Ontdekingsreis is nie net 'n soeke na 'n nuwe landskap nie, maar om met nuwe oe te kyk "